• Kameelperd


    Net buite die dorp by die Wildskamp 
  • Hertzogville Sonsopkoms


    Wat is nou mooier???
  • HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2018


Tuesday  - 19 March 2024
Opkomende Gebeure
Welkom by Hertzogville   Saamwerk Primêr   Landboufees 2018


Hertzogville Geskiedenis - Historiese Agtergrond
 
Met die Groot Trek van 1836 was die binneland nie heel onbekend nie. Permanente boere het al in die Kaapkolonie tot teen die Oranjerivier geboer. Ivoor handelaars het gereeld verder noord in die Hertzogville omgewing kom olifante jag.  Sedert 1825 het blanke boere van tyd tot tyd met hul vee hier kom wei. Die gebied het as die Transgariep bekend gestaan.  Die gebied tussen die Vaal en Modderrivier ( Boshof distrik wat ook Hertzogville insluit) was deur enkele Boesman-Koranna basters bewoon. Twee kapteins, Dawid Danster en Kousop, alias Skeelkoos, het albei op die gebied aanspraak gemaak. Dans..
Lees Meer
 
Primêre Skool Saamwerk - Geskiedenis

Op 26 Januarie 1914 is ‘n plaasskool op die plaas, Koekemoersfontein, deur Mnr DC de Bruyn, destydse inspekteur van onderwys geopen.  Die onderwyser gaan aan die einde van 1914 weg en die Departement van Onderwys stuur ‘n jongman, Mnr HC Viljoen, daarheen.  Die skool moes egter sluit omdat ‘n ouer met 5 kinders weggetrek het.  Die skool word oorgeplaas na Donkerfontein, die plaas wat later aangekoop is vir die dorp, Hertzogville.
 
Op 6 Augustus 1915 begin hierdie skool met 19 leerlinge in ‘n 3 vertrek gebou, tussen die hui..
Lees Meer
Kerk
  NED. GEREF GEM HERTZOGVILLE     EREDIENSTYE:  Jan - April en Sept – Des om 9:00 Mei -  Aug om 9:30 LERAAR: Ds. Chris Odendaal Pastorie:  053 421 9004 Sel:  082 335 2181 e-pos: odendaalc@gmail.com   SKRIBA:  Martie de Koker Kantoor: 053 421 9112 Fax: 086 571 2382 Sel:  082 705 3717 e-pos: nghzvl@gmail.com KANTOOR-URE Maandag – Vrydag 9:00 tot 13:00 KOSTER Abe Lee - 073 774 4375 ORRELIS: Tania Groenewald 082 562 2985 VOORS. KERKRAAD: Johan Groenewald - 082 784 1991  KATEGESE HOOF: Hanri van der walt - 083 655 1989 ..
Lees Meer
 
   

..